Boring preke
“Ander dorp, selle stront,” sing Francois van Coke. Want ‘n treffer is goed, maar as jy week na week dieselfde liedjies moet oor en oor en oor sing, kan ek my net indink dat dit jou kan begin irriteer. Dan kom ons by my gesprek van gisteraand: “Preek moet seker so vervelig wees,” spekuleer die…
Die insident
Daar was ‘n insident. Een waarop ek nie trots is nie. Een wat jy nie in die publieke ruimte deel nie. And yet, here we are. Ek was 23 en het pas vir die eerste keer in my eie plek ingetrek. Die onafhanklikheid was ‘n droom. Maar binne die eerste paar dae het ek ‘n…
Dating in jou dertigs
Dis ‘n Februarie-Vrydag in die Ooste van Pretoria en niemand, maar niémand is lus vir skoolgaan of skoolgee nie. Na pouse hoor jy die stemme: “STAAK!” Eers is jy onseker, gaan jy gehoor gee? Maar dan sien jy hoe al die ander leerders na die pawiljoen toe stroom. Jy los jou tas en dit is…